Guest Book at Cape Panorama Lodge
|
Testimonials
Results 1 - 7 of 7
|
|
|
Altyd \'n plesier om by julle te bly. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.
Oranjemund, Namibia November 2011 |
|
|
Dankie dat ons so gulhartig ontvang was. Ons het heerlik gebly en die eenhede is pragtig. Ons wou so graag ‘n paar dae langer bly! Almal is dit hartlik eens dat dit die beste en gaafste verblyf en ontvangs was wat ons in ‘n lang tyd beleef het. Windhoek, Namibia January 2010 |
|
|
Julle plek is “cool” en was lekker om daar tuis te gaan. Sal beslis weer in die toekoms van julle dienste gebruik maak. Dankie vir al die moeite met my besprekings en reëlings vir my vervoer. Waardeer dit opreg. Windhoek, Namibia November 2009 |
|
|
Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid wat ons hier ontvang het. Ons verblyf was baie aangenaam en ons sal ons vriende van julle vertel! Kimberley, South Africa December 2009 |
|
|
It’s nice to be able to count on someone who’s happy to help when things need to be done. The help you have given meant such a lot and hopefully you will know this comes with lots more gratitude than words can ever show! Thanks a lot! Windhoek, Namibia November 2009 |
|
|
Thank you for all your efforts and troubles – my aunts were ecstatic about the service and cleanliness at the lodge. We want to come up in August / September and we know exactly where to stay. Thank you so much. Durban March 2010 |
|
|
I would like to use this opportunity to thank you for everything you have done for me while I was there at Panorama Lodge. It was really good to be there and I enjoyed every moment of it, you are so kind. Namibia March 2010 |
|
|
|
|
See What Our Guests Say ...
"Dankie dat ons so gulhartig ontvang was. Ons het heerlik gebly en die eenhede is pragtig. Ons wou so graag ‘n paar dae langer bly! Almal is dit hartlik eens dat dit die beste en gaafste verblyf e..."
Windhoek, Namibia



Guest Book